…kyk, as chrome jou waarsku…

...ai tog, sr...

…ai tog, sr…

…dit was ‘n baie vreemde erfaring…ek soek net ‘n e-posadres…toevallig dan nou op die SR se webwerf. Maar dis toe nou nie so eenvoudig nie…nee wat…ek kry toe eintlik vir hulle part effe skaam…

Ek is ‘n redelik tegnologies ontwikkelde man. So ek sit in die park met my 4.8″ Samsung en besoek hulle website…maklike google search. Ek verwag natuurlik om met ‘n collage van hulle foto-smiles verwelkom te word…huh-uh…nie eers naby nie…


My browser stop my en waarsku van ongewenste inhoud op die website. Ek besluit natuurlik om die risiko te waag en gaan maar voort met my ondersoek.

Hah! Daar’s die collage nou. Maar so ver ek kan sien lees alles nog “2012”…

…nie baie flattering nie, SR…

…eintlik nogal skokkend…

Verseker sou selfs ek julle webwerf beter kon laat vaar…

Laat hierdie maar as ‘n waarskuwing gesien word, ek sal mooi dophou…